ATKV Drakensville
Jun 12th, 2009 by Tertius
Kontak ons by:
ATKV Drakensville
Tel: 036 – 438 6287
Faks: 036 – 438 6524
www.drakensville.co.za
Ons gaste geniet hier die ruim van die natuur en ook die groot verskeidenheid buitelig-aktiwiteite wat ATKV-Drakensville hulle bied. Daar is besondere historiese landmerke in die onmiddellike omgewing en natuurlik van die verruklikste natuurtonele denkbaar. Voeg hierby ons warm gasvryheid en dit is geen wonder dat so baie gaste weer en weer kom of dat die oord met ‘n ryk oes aan formele toekennings kan spog nie.